Summer crops: intentions to plant (2024) and ninth production forecast (2023). Third production forecast for 2023 winter cereals.
Somergewasse: voorneme om te plant (2023) en negende produksieskatting (2023). Derde produksieskatting vir 2023 wintergewasse
Summer crops / Somergewasse
Intentions to plant (2024) Voorneme om te plant Ninth forecast / Negende produksieskattingWinter cereals / Wintergewasse
- Winter Cereals / Wintergewasse
- Wheat / Koring
- Graph: Wheat / Grafiek: Koring
- Graph: Malting barley / Grafiek: Moutgars
- Graph / Grafiek: Canola
- Notes / Aantekeninge
Estimates courtecy of the Crop Estimates Committee
Syfers deur die Oesskattingskomitee verskaf
Crop / Gewas | Intentions Voorneme |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|
2024 | 2023 | 2023 | ||
Ha | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (A) ÷ (B) | |
Commercial / Kommersieël | ||||
White maize / Witmielies | 1 584 250 | 1 521 300 | 8 499 965 | +4.10 |
Yellow maize / Geelmielies | 1 052 500 | 1 064 800 | 7 895 260 | -1.20 |
Total Maize / Totale Mielies | 2 636 750 | 2 586 100 | 16 395 225 | +2.0 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 640 000 | 555 700 | 729 110 | +15.20 |
Soybeans / Sojabone | 1 068 200 | 1 148 300 | 2 755 300 | -7.00 |
Groundnuts / Grondbone | 42 550 | 31 300 | 51 910 | +35.90 |
Sorghum | 38 000 | 34 000 | 94 360 | +11.80 |
Dry beans / Droëbone | 42 300 | 36 650 | 50 260 | +15.40 |
Total / Totale | 4 467 800 | 4 392 050 | 20 076 165 | +1.72 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2023/2024 = 2024
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2023/2024 = 2024
Intentions (Area planted) Voorneme (Oppervlakte beplant) |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate ¹ Negende skatting ¹ |
||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2024 | 2023 | 2023 | ||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Ha | Tons | ||||||
Western Cape / Wes-Kaap | ||||||||
250 | 3 500 | 3 750 | 250 | 3 500 | 3 750 | 2 375 | 32 900 | 35 275 |
Northern Cape / Noord-Kaap | ||||||||
1 000 | 40 000 | 41 000 | 1 000 | 43 500 | 44 500 | 12 500 | 696 000 | 708 500 |
Free State / Vrystaat | ||||||||
850 000 | 390 000 | 1 240 000 | 780 000 | 401 000 | 1 181 000 | 4 446 000 | 2 686 700 | 7 132 700 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | ||||||||
6 000 | 27 000 | 33 000 | 5 750 | 25 000 | 30 750 | 40 250 | 192 500 | 232 750 |
KwaZulu-Natal | ||||||||
48 000 | 68 000 | 116 000 | 49 000 | 65 000 | 114 000 | 298 900 | 533 000 | 831 900 |
Mpumalanga | ||||||||
162 000 | 358 000 | 520 000 | 156 500 | 352 000 | 508 500 | 1 032 900 | 2 587 200 | 3 620 100 |
Limpopo | ||||||||
14 000 | 20 000 | 34 000 | 16 800 | 22 800 | 39 600 | 114 240 | 186 960 | 301 200 |
Gauteng | ||||||||
53 000 | 56 000 | 109 000 | 56 000 | 52 000 | 108 000 | 364 000 | 390 000 | 754 000 |
North West / Noordwes | ||||||||
450 000 | 90 000 | 540 000 | 456 000 | 100 000 | 556 000 | 2 188 800 | 590 000 | 2 778 800 |
Total / Totaal | ||||||||
1 584 200 | 1 052 500 | 2 636 750 | 1 521 300 | 1 064 800 | 2 586 100 | 8 499 965 | 7 895 260 | 16 395 225 |
¹ 26 October/Oktober 2023
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate ¹ Negende skatting ¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 2 100 | 2 500 | 6 250 |
Free State / Vrystaat | 340 000 | 290 000 | 406 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 700 | 700 | 1 400 |
KwaZulu-Natal | – | 300 | 600 |
Mpumalanga | 5 000 | 5 000 | 7 250 |
Limpopo | 105 000 | 100 000 | 80 000 |
Gauteng | 2 200 | 2 200 | 2 860 |
North West / Noordwes | 185 000 | 155 000 | 224 750 |
Total / Totaal | 640 000 | 555 700 | 729 110 |
¹ 26 October/Oktober 2023
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate ¹ Negende skatting ¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 000 | 1 000 | 3 750 |
Free State / Vrystaat | 500 000 | 565 000 | 1 327 750 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 4 700 | 4 300 | 12 900 |
KwaZulu-Natal | 42 500 | 44 000 | 158 400 |
Mpumalanga | 320 000 | 305 000 | 671 000 |
Limpopo | 20 000 | 26 000 | 88 400 |
Gauteng | 40 000 | 48 000 | 105 600 |
North West / Noordwes | 140 000 | 155 000 | 387 500 |
Total / Totaal | 1 068 200 | 1 148 300 | 2 755 300 |
¹ 26 October/Oktober 2023
Summer crops / Somergewasse
Intentions to plant (2024) Voorneme om somergewasse
Producers intentions to plant summer crops are based on the results of a non-probability survey conducted by the Directorate: Statistics and Economic Analysis of the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development and reflects the position as at the middle of October 2023.
According to the results of the survey, commercial producers intend to plant 2,637 million ha of maize for 2024, which is 2,0% or 50 650 ha more than the 2,586 million ha planted last season.
The figures show that producers intend to plant 1,584 million ha to white maize, which is 62 950 ha (4,1%) more than in the previous season. In the case of yellow maize, the expected plantings are 1,052 million ha, which is 12 300 ha (1,2%) less than in the previous season.
In the case of sunflower seed, the expected area planted is estimated at 640 000 ha, which is 15,2% or 84 300 ha more than the 555 700 ha planted last season.
The intended plantings of soybeans shows a decrease of 7,0% or 80 100 ha compared to the previous season – from 1,148 million ha to 1,068 million ha.
The expected plantings of groundnuts will increase by 35,9% or 11 250 ha, from 31 300 ha to 42 550 ha.
The intended plantings of sorghum is expected to increase by 11,8% or 4 000 ha to 38 000 ha, compared to the previous season.
The expected plantings of dry beans is estimated at 42 300 ha, which is 15,4% or 5 650 ha more than in the previous season.
Please note that the preliminary area planted estimate for summer grains for 2024 will be released on 30 January 2024.
Information is available online at the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van 'n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2023.
Volgens die resultate van die opname, is kommersiele produsente van voorneme om 2,637 miljoen ha mielies vir 2024 te plant, wat 2,0% of 50 650 ha meer is as die 2,586 miljoen ha aangeplant verlede seisoen.
Die syfers toon dat produsente van voorneme is om 1,584 miljoen ha witmielies aan te plant, wat 62 950 ha (4,1%) meer is as in die vorige seisoen. In die geval met geelmielies is die verwagte aanplantings 1,052 miljoen ha, wat 12 300 ha (1,2%) minder is as in die vorige seisoen.
In die geval van sonneblomsaad word die verwagte aanplantings beraam op 640 000 ha, wat 15,2% of 84 300 ha meer is as die 555 700 ha aangeplant verlede seisoen.
Die voorgenome sojaboon-aanplantings toon 'n afname van 7,0% of 80 100 ha, in vergelyking met die vorige seisoen – vanaf 1,148 miljoen ha tot 1,068 miljoen ha.
Die verwagte aanplantings van grondbone gaan toeneem met 35,9% of 11 250 ha, van 31 300 ha tot 42 550 ha.
Die voorgenome aanplantings van sorghum sal na verwagting toeneem met 11,8% of 4 000 ha na 38 000 ha, in vergelyking met die vorige seisoen.
Die verwagte aanplantings van droëbone word beraam op 42 300 ha, wat 15,4% of 5 650 ha meer is as in die vorige seisoen.
Neem asseblief kennis dat die voorlopige oppervlakteskatting vir somergewasse vir 2024 op 30 Januarie 2024 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar aanlyn by die Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Eighth forecast Agtste skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2023 | 2023 | 2023 | 2022 | 2022 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
White maize / Witmielies | 1 521 300 | 8 499 965 | 8 499 965 | 1 575 000 | 7 850 000 | – |
Yellow maize / Geelmielies | 1 064 800 | 7 895 260 | 7 895 260 | 1 048 000 | 7 620 000 | – |
Total Maize / Totale Mielies | 2 586 100 | 16 395 225 | 16 395 225 | 2 623 000 | 15 470 000 | – |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 555 700 | 729 110 | 729 110 | 670 700 | 845 550 | – |
Soybeans / Sojabone | 1 148 300 | 2 755 300 | 2 755 300 | 925 300 | 2 230 000 | – |
Groundnuts / Grondbone | 31 300 | 51 910 | 51 910 | 43 400 | 48 500 | – |
Sorghum | 34 000 | 94 360 | 94 360 | 37 200 | 103 140 | – |
Dry beans / Droëbone | 36 650 | 50 260 | 50 260 | 42 900 | 52 590 | – |
Non-commercial maize / Nie-kommersiële mielies | ||||||
Total maize / Totale mielies | 358 620 | 664 040 | 664 040 | 378 800 | 667 000 | – |
Maize: commercial + non-commercial / Mielies: kommersieël + nie-kommersieël | ||||||
Total maize / Totale mielies (RSA) | 2 944 720 | 17 059 265 | 17 059 265 | 3 001 800 | 16 137 000 | – |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2022/2023 = 2023
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2022/2023 = 2023
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop ¹ Finale oes ¹ |
||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | ||||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Tons | Ha | Tons | ||||||||
Western Cape / Wes-Kaap | |||||||||||
250 | 3 500 | 3 750 | 2 375 | 32 900 | 35 275 | 500 | 3 500 | 4 000 | 4 750 | 32 900 | 37 650 |
Northern Cape / Noord-Kaap | |||||||||||
1 000 | 43 500 | 44 500 | 12 500 | 696 000 | 708 500 | 3 000 | 42 000 | 45 000 | 36 000 | 672 000 | 708 000 |
Free State / Vrystaat | |||||||||||
780 000 | 401 000 | 1 181 000 | 4 446 000 | 2 686 700 | 7 132 700 | 826 500 | 398 000 | 1 224 500 | 3 801 900 | 2 547 800 | 6 349 700 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | |||||||||||
5 750 | 25 000 | 30 750 | 40 250 | 192 500 | 232 750 | 6 000 | 20 500 | 26 500 | 40 800 | 157 900 | 198 700 |
KwaZulu-Natal | |||||||||||
49 000 | 65 000 | 114 000 | 298 900 | 533 000 | 831 900 | 52 000 | 59 000 | 111 000 | 322 400 | 489 700 | 812 100 |
Mpumalanga | |||||||||||
156 500 | 352 000 | 508 500 | 1 032 900 | 2 587 200 | 3 620 100 | 165 000 | 350 000 | 515 000 | 1 072 500 | 2 554 000 | 3 626 500 |
Limpopo | |||||||||||
16 800 | 22 800 | 39 600 | 114 240 | 186 960 | 301 200 | 15 500 | 25 000 | 40 500 | 102 300 | 202 500 | 304 800 |
Gauteng | |||||||||||
56 000 | 52 000 | 108 000 | 364 000 | 390 000 | 754 000 | 56 500 | 56 000 | 112 500 | 361 600 | 403 200 | 764 800 |
North West / Noordwes | |||||||||||
456 000 | 100 000 | 556 000 | 2 188 800 | 590 000 | 2 778 800 | 450 000 | 94 000 | 544 000 | 2 107 750 | 560 000 | 2 667 750 |
Total / Totaal | |||||||||||
1 521 300 | 1 064 800 | 2 586 100 | 8 499 965 | 7 895 260 | 16 395 225 | 1 575 000 | 1 048 000 | 2 623 000 | 7 850 000 | 7 620 000 | 15 470 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 2 500 | 6 250 | 2 500 | 6 250 |
Free State / Vrystaat | 290 000 | 406 000 | 357 000 | 499 800 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 700 | 1 400 | 300 | 750 |
KwaZulu-Natal | 300 | 600 | – | – |
Mpumalanga | 5 000 | 7 250 | 3 500 | 5 250 |
Limpopo | 100 000 | 80 000 | 110 000 | 77 000 |
Gauteng | 2 200 | 2 860 | 2 400 | 3 000 |
North West / Noordwes | 155 000 | 224 750 | 195 000 | 253 500 |
Total / Totaal | 555 700 | 729 110 | 670 700 | 845 550 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 000 | 3 750 | 800 | 3 000 |
Free State / Vrystaat | 565 000 | 1 327 750 | 415 000 | 912 500 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 4 300 | 12 900 | 3 000 | 9 000 |
KwaZulu-Natal | 44 000 | 158 400 | 39 000 | 150 000 |
Mpumalanga | 305 000 | 671 000 | 300 000 | 710 000 |
Limpopo | 26 000 | 88 400 | 22 500 | 76 500 |
Gauteng | 48 000 | 105 600 | 45 000 | 99 000 |
North West / Noordwes | 155 000 | 387 500 | 100 000 | 270 000 |
Total / Totaal | 1 148 300 | 2 755 300 | 925 300 | 2 230 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 2 000 | 5 300 | 2 400 | 6 000 |
Free State / Vrystaat | 12 300 | 20 910 | 19 000 | 20 900 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | – | – | – | – |
KwaZulu-Natal | – | – | – | – |
Mpumalanga | – | – | – | – |
Limpopo | 2 000 | 4 700 | 2 000 | 4 600 |
Gauteng | – | – | – | – |
North West / Noordwes | 15 000 | 21 000 | 20 000 | 17 000 |
Total / Totaal | 31 300 | 51 910 | 43 400 | 48 500 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 100 | 180 | 100 | 150 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 450 | 990 | 600 | 1 080 |
Free State / Vrystaat | 14 000 | 13 300 | 15 500 | 13 950 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 200 | 360 | 200 | 300 |
KwaZulu-Natal | 2 100 | 3 150 | 2 300 | 2 760 |
Mpumalanga | 5 000 | 7 000 | 6 000 | 6 600 |
Limpopo | 8 000 | 16 000 | 10 400 | 18 200 |
Gauteng | 800 | 880 | 800 | 800 |
North West / Noordwes | 6 000 | 8 400 | 7 000 | 8 750 |
Total / Totaal | 36 650 | 50 260 | 42 900 | 52 590 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | – | – | – | – |
Free State / Vrystaat | 5 200 | 14 820 | 7 800 | 20 700 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | – | – | – | – |
KwaZulu-Natal | 100 | 400 | 200 | 740 |
Mpumalanga | 8 500 | 35 275 | 9 000 | 43 650 |
Limpopo | 15 500 | 33 325 | 15 000 | 26 250 |
Gauteng | 100 | 420 | 200 | 800 |
North West / Noordwes | 4 600 | 10 120 | 5 000 | 11 000 |
Total / Totaal | 34 000 | 94 360 | 37 200 | 103 140 |
Summer crops / Somergewasse
Area estimate and ninth production forecast (2023) Oppervlakte- en negende produksieskatting
Summer field crops – 2023
Commercial maize
The size of the expected commercial maize crop remained unchanged at 16,395 million tons. The area estimate for maize is 2,586 million ha and the expected yield is 6,34 t/ha.
The estimated maize crop is 5,98% or 925 225 tons larger than the 2022 crop. The three main maize producing areas, namely the Free State, Mpumalanga and North West provinces are expected to produce 83% of the 2023 crop.
The production forecast of white maize remained unchanged at 8,500 million tons. The area estimate for white maize is 1,521 million ha and the expected yield is 5,59 t/ha.
In the case of yellow maize, the production forecast remained unchanged at 7,895 million tons. The area estimate for yellow maize is 1,065 million ha and the yield is 7,41 t/ha.
Other summer crops
Sunflower seed: The production forecast for sunflower seed remained unchanged at 729 110 tons. The area estimate for sunflower seed is 555 700 ha, while the expected yield is 1,31 t/ha.
Other crops
The production forecast for soybeans also remained unchanged at 2,755 million tons. The estimated area planted to soybeans is 1,148 million ha and the expected yield is 2,40 t/ha.
The expected groundnut crop remained unchanged at 51 910 tons. For groundnuts, the area estimate is 31 300 ha, with an expected yield of 1,66 t/ha.
The production forecast for sorghum remained unchanged at 94 360 tons. The area estimate for sorghum is 34 000 ha and the expected yield is 2,78 t/ha.
In the case of dry beans, the production forecast remained unchanged at 50 260 tons. The area estimate of dry beans is 36 650 ha, with an expected yield of 1,37 t/ha.
Please note that the final production estimate for summer field crops for 2023, will be released on 28 November 2023.
Information is available online at the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Somergewasse – 2023
Kommersiële mielies
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 16,395 miljoen ton. Die oppervlakteskatting vir mielies is 2,586 miljoen ha en die verwagte opbrengs is 6,34 t/ha.
Die geskatte mielie-oes is 5,98% of 925 225 ton groter as die 2022-oes. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, naamlik die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes provinsies, gaan na verwagting 83% van die 2023-oes produseer.
Die produksieskatting van witmielies is onveranderd gelaat op 8,500 miljoen ton. Die oppervlakteskatting vir witmielies is 1,521 miljoen ha en die verwagte opbrengs is 5,59 t/ha.
In die geval van geelmielies is die produksieskatting onveranderd gelaat op 7,895 miljoen ton. Die oppervlakteskatting vir geelmielies is 1,065 miljoen ha en die opbrengs is 7,41 t/ha.
Ander somergewasse
Sonneblomsaad: Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 729 110 ton. Die oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 555 700 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,31 t/ha is.
Ander gewasse
Die produksieskatting van sojabone is ook onveranderd gelaat op 2,755 miljoen ton. Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is 1,148 miljoen ha en die verwagte opbrengs is 2,40 t/ha.
Die verwagte grondbone-oes is onveranderd gelaat op 51 910 ton. Vir grondbone is die oppervlakteskatting 31 300 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,66 t/ha is.
Die produksieskatting van sorghum is onveranderd gelaat op 94 360 ton. Die oppervlakteskatting vir sorghum is 34 000 ha, en die verwagte opbrengs is 2,78 t/ha.
In die geval van droëbone is die oes onveranderd gelaat op 50 260 ton. Die oppervlakte beplant met droëbone is 36 650 ha, en die verwagte opbrengs is 1,37 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die finale produksieskatting vir somergewasse vir 2023, op 28 November 2023 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar aanlyn by die Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Production Produksie |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | ||
Ha | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (B) ÷ (D) | |
Non-commercial agriculture / Nie-kommersiële landbou | |||||
White maize / Witmielies | 278 655 | 472 765 | 296 950 | 482 000 | -1.92 |
Yellow maize / Geelmielies | 79 965 | 191 275 | 81 850 | 185 000 | +3.39 |
Maize / Mielies | 358 620 | 664 040 | 378 800 | 667 000 | -0.44 |
The preliminary area planted to maize in the non-commercial agricultural sector is estimated at 358 620 ha, which represents a decrease of 5,33%, compared to the 378 800 ha of the previous season. The expected maize crop for this sector is 664 040 tons, which is 0,44% less than the 667 000 tons of last season. It is important to note that about 48% of the maize produced in the non-commercial sector, is planted in the Eastern Cape, followed by KwaZulu-Natal with 21%.
Die voorlopige oppervlakte beplant met mielies in die nie-kommersiële landbou-sektor word geskat op 358 620 ha, wat 'n afname van 5,33% verteenwoordig in vergelyking met die 378 800 ha van die vorige seisoen. Die verwagte mielie-oes van dié sektor is 664 040 ton, wat 0,44% minder is as die 667 000 ton van die vorige seisoen. Dit is belangrik om daarop te let dat ongeveer 48% van die mielies wat geproduseer word in die nie-kommersiële sektor, in die Oos-Kaap geplant word, gevolg deur KwaZulu-Natal met 21%.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Second forecast Tweede skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change / Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2023 | 2023 | 2023 | 2022 | 2022 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
Wheat / Koring | 537 950 | 2 166 825 | 2 131 375 | 566 800 | 2 110 000 | +1.66 |
Barley / Gars ¹ | 107 600 | 380 120 | 389 920 | 101 000 | 302 000 | -2.51 |
Canola | 131 200 | 237 450 | 230 950 | 123 510 | 210 000 | +2.81 |
Oats / Hawer ¹ | 27 500 | 41 600 | 51 050 | 27 000 | 27 550 | -18.51 |
Sweet lupins / Soetlupine | 16 000 | 19 200 | 19 200 | 21 000 | 15 750 | – |
¹ Commercial only. Excluding barley or oats used as pasture, silage, hay and/or on the farm as fodder for livestock.
¹ Slegs kommersieël. Uitgesluit gars of hawer wat gebruik word as weiding, kuilvoer, hooi en/of op die plaas as voer vir vee.
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
2023 | 2023 | 2022 | 2022 | |
Ha | Tons | Ha | Tons | |
Western Cape / Wes-Kaap | 365 000 | 1 149 750 | 360 000 | 918 000 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 40 000 | 310 000 | 47 000 | 338 500 |
Free State / Vrystaat | 72 000 | 309 600 | 96 000 | 436 800 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 6 300 | 40 950 | 6 000 | 40 200 |
KwaZulu-Natal | 8 500 | 56 100 | 9 200 | 60 730 |
Mpumalanga | 4 200 | 28 560 | 4 000 | 27 600 |
Limpopo | 30 000 | 199 500 | 29 000 | 187 000 |
Gauteng | 950 | 6 365 | 1 100 | 7 370 |
North West / Noordwes | 11 000 | 66 000 | 14 500 | 93 800 |
Total / Totaal | 537 950 | 2 166 825 | 566 800 | 2 110 000 |
Winter cereal crops / Wintergewasse
Area estimate and third production forecast for 2023 / Oppervlakteskatting en derde produksieskatting vir 2023
Winter cereal crops – 2023
Wheat
The expected production of wheat is 2,167 million tons, which is 1,66% or 35 450 tons more than the previous forecast of 2,131 million tons, whilst the expected yield is 4,03 t/ha.
The expected production in the Western Cape is 1,150 million tons (53%), which is 5,0% or 54 750 tons more than the previous forecast. In the Free State, the expected production is 309 600 tons (14%), compared to the 331 200 tons of the previous month. In the Northern Cape, 310 000 tons (14%) is expected to be produced – unchanged from the previous month.
The area estimate for wheat is 537 950 ha, of which an estimated 365 000 ha or 68% is planted in the Western Cape, 72 000 ha or 13% in the Free State and 40 000 ha or 7% in the Northern Cape.
Other crops
The production forecast for barley is 380 120 tons, which is 2,51% or 9 800 tons less than the previous month's forecast of 389 920 tons. The area planted is estimated at 107 600 ha, while the expected yield is 3,53 t/ha.
The expected canola crop is 237 450 tons, which is 2,81% or 6 500 tons more than the previous month's forecast of 230 950 tons. The area estimate for canola is 131 200 ha, with an expected yield of 1,81 t/ha.
The expected crop for oats for the 2023 season is 41 600 tons and the area planted is 27 500 ha. The expected yield is 1,51 t/ha.
In the case of sweet lupines, the production forecast is 19 200 tons. The area estimate of sweet lupines is 16 000 ha, with an expected yield of 1,20 t/ha.
Please note that the fourth production forecast for winter cereals for 2023 will be released on 28 November 2023.
Information is available online at the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Wintergewasse – 2023
Koring
Die verwagte produksie vir koring is 2,167 miljoen ton, wat 1,66% of 35 450 ton meer is as die vorige skatting van 2,131 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 4,03 t/ha is.
Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,150 miljoen ton (53%), wat 5,0 of 54 750 meer is as die vorige skatting. In die Vrystaat is die verwagte produksie 309 600 ton (14%), in vergelyking met die vorige maand se 331 200 ton. In die Noord-Kaap is die beraamde produksie 310 000 ton (14%) – onveranderd in vergelyking met die vorige maand.
Die oppervlakteskatting vir koring is 537 950 ha, waarvan 'n geraamde 365 000 ha of 68% in die Wes-Kaap geplant is, 72 000 ha of 13% in die Vrystaat en 40 000 ha of 7% in die Noord-Kaap.
Ander gewasse
Die produksieskatting vir gars is 380 120 ton, wat 2,51% of 9 800 ton minder is as die vorige maand se skatting van 389 920 ton. Die oppervlakte beplant word beraam op 107 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,53 t/ha beloop.
Die verwagte canola-oes is 237 450 ton, wat 2,81% of 6 500 ton meer is as die vorige maand se skatting van 230 950 ton. Die oppervlakteskatting vir canola is 131 200 ha, met ʼn verwagte opbrengs van 1,81 t/ha.
Die verwagte oes vir hawer vir die 2023-seisoen is 41 600 ton en die oppervlakteskatting is 27 500 ha. Die verwagte opbrengs is 1,51 t/ha.
In die geval van soetlupine is die produksieskatting 19 200 ton. Die oppervlakte beplant met soetlupine is 16 000 ha, en die verwagte opbrengs is 1,20 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die vierde produksieskatting vir wintergewasse vir 2023 op 28 November 2023 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar aanlyn by die Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
CONFIDENTIALITY ISSUES that CEC members are committed to adhere to on the day of the meeting
- Personal items such as laptops, handbags, cell phones, etc. are not allowed in the venue during the meeting.
- No member is allowed to leave the meeting before 12:00 in order to prevent disclosure of the information.
- The embargo time for the release of crop estimates information is 14:30.
- No member is allowed to discuss crop estimates information with anyone other than a member of the Committee before the embargo time.
- Only the Chairperson, or a member appointed by the Chairperson, may release the figures to the media.
- Members must regard the detail of any information that was collected for and/or discussed during the meeting, as confidential.
- Individual information received for crop estimate purposes is treated strictly confidential, and is not divulged for any other purposes.